‘n Heerlike wegbreek naweek in die bosveld nie te ver van Pretoria af nie is hier!
Ons is geleë in Bela Bela.
Oornag kamers met warm water en koue water swembad is beskikbaar asook braai geriewe met ‘n kroeg.
Dag besoekers is welkom.
Reception
0140004544
0760975970
0646370734
Bospoort Place, Bospoort, Bela-Bela