-
Event DateNovember 13, 2026
- Call now
Begin Vrydag 13 Nov 12h00
hengel tot Saterdag 14 Nov 17h00
REUSE KONTANT PRYSE!
1st Prys R100 000
VIR DIE GEMERKTE VIS
2de Prys VIR DIE 3 GROOTSTE KARPE
3de Prys VIR 3 GROOTSTE BABERS
4de Prys VIR DIE 3 GROOTSTE KURPERS
INSKRYWING R3 000 vir 2 Hengelaars vir 2 Nagte
Swem met kamp/staanplek ingesluit
INKLUSIEF
Swim met kamp/staanplek vir 2 nagte (vir 2 hengelaars)
'n Klein geskenksakkie met registrasie
Kans om fantastiese pryse te wen
CHALETS
Chalets is nie ingesluit nie.
Dit word behartig deur die oord. Kontak die oord
direk of skakel Marinus vir verwysing.
ETES
Die oord gaan ook etes te koop he.
(Besonderhede volg)
00
Days00
Hours00
MinutesMeer besonderhede
Marinus
082 294 1380 WhatsApp
RX2C+57 Mokopane, South Africa
Add a review