Thaba Ditholo Safari's

Description
Slaap 22 persone,jy kan 2 of 4 wees die kamp behoort net aan jou familie/vriende vir jul privaatheid.
Weeksdae of naweke,maak jou bespreking, kom ontspan en wees net jou self.
Chalet slaap plek vir 12
Ingesluit by selfsorg:
Bedegoed en handoeke
Ten volle toegeruste kombuis met genoeg vries en yskaste
Alle eetgery en glase
Vuurmaakhout 3 sakke per nag
Alle braai geriewe, as ook onderdak braai
Game drive met eie voertuig welkom
Veerpyltjies en pooltafel
Kombuis en lapa's word twee maal per dag skoongemaak.
Bring net eie kos en drank, al die nodige items is hier!!!!!
Details
  • Show Number
  • Show Number
Location
Facebook Feed
Core Accommodation
Accommodation types
Social Networks

You May Also Be Interested In

error: Content is protected !!