Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys se visie en missie is om leerders met 'n spesiale behoefte te ontwikkel binne 'n buigsame leerders-gebaseerde kurrikulum wat by elke leerder se pas aangepas is. Ons ag dit belangrik om leerders binne hul vermoëns - kognitief, fisies, sosiaal en geestelik - te ontwikkel.
Ons is ‘n privaatinstelling, is geregistreer as ‘n Nie-winsgewende Organisasie en ontvang geen staatssubsidie. Bronne van inkomste word gegenereer deur middel van fondsinsamelingsprojekte, donasies en skoolfonds.
Monday
7:30 AM - 1:00 PM
Tuesday
7:30 AM - 1:00 PM
Wednesday
7:30 AM - 1:00 PM
Thursday
7:30 AM - 1:00 PM
Friday
7:30 AM - 1:00 PM
Saturday
Closed
Sunday
Closed
April 26, 2026 5:04 PM local time
15 Olienhout Street, Modimolle, South Africa
Add a review