Pikkewyn ysies is n klein besigheid wat in 2023 ontstaan het
Ons verkoop verskillende ysies en lewer ook af
Daar is geure soos
strawberry | chocolate
bubblegum | banana
passionfruit | caramel
kondensmelk | creamsoda
oros | regte magalies vrugtesap
Alkohol ysies vir persone bo die ouderdom van 18 jaar oud.
Julle kan my gerus n whatsapp stuur op 0791148972 vir meer inligting of bestellings.
Add a review