NG GEMEENTE WATERBERG IS 'N FONTEIN WAARUIT GOD SE LEWENDE WATER VLOEI.
Élkéén deur die Heilige Gees 'n oop kanaal waardeur God se lewende water vloei...
Service times
Woensdae Bybelstudie - Kokanje saal. 09:00 tot 10:00
Almal welkom. Saam praat en nadink oor God se Woord.
Woensdae Bybelstudie - Konsistorie 08:30 tot 09:30
Almal welkom. Saam praat en nadink oor God se Woord.
Sondae Erediens in die kerkgebou 09:00
Besoekers en nuwe lidmate hartlik welkom.Kleredrag: netjies en gemaklik. Geen boeke nodig - kerkgebou ingerig met skerms.
Sondae Kategese 10:00
Alle kinders welkom. NG Waterberg wil graag 'n geestelike tuiste wees vir oud EN JONK!
Sondae Erediens in Kokanje se saal 10:30 tot 11h30
Besoekers en nuwe lidmate hartlik welkom. Kleredrag: netjirs en gemaklik. Liedere word op skerm vertoon - geen boeke nodig.
Add a review