Laerskool Vaalwater

Description

Visie

Laerskool Vaalwater is 'n dinamiese en Christelike parallelmedium skool wat in vennootskap met elke ouer uitnemend wil presteer deur elke leerder optimaal te ontwikkel om die uitdagings van die tyd die hoof te bied.

Missie

Laerskool Vaalwater is 'n gebalanseerde opvoedkundige instelling waar: onderrig vanuit 'n Christelike perspektief geskied;  akademiese standaarde verseker word deur die hoogste vlak effektiewe bestuur gerugsteun deur bevoegde, kundige en toegewyde personeel;  'n harmonieuse en stimulerende opvoedkundige klimaat geskep word, sodat leerders hulle volle potensiaal kan bereik;  ouers 'n integrale rol speel as deel van die opvoedingsplan.

Slagspreuk:

"Leer vandag....Lei môre"

Leuse:

"EK KAN!!"

Service times

Skool Kwartale 2023

EERSTE KWARTAAL

11 Januarie - 24 Maart

TWEEDE KWARTAAL

12 April - 23 Junie

DERDE KWARTAAL

18 Julie - 29 September

VIERDE KWARTAAL
10 Oktober - 13 Desember

Skooltye 2023
Ma- Don
Gr R:  07:30 - 13:00
Gr 1:  07:30 - 13:30
Gr 2 - Gr 3:  07:30 - 13:30
Gr 4 - Gr 7:  07:30 - 14:00
Vrydae
Gr R: 07:30 - 13:00
Gr 1:  07:30 - 13:30
Gr 2 - Gr 7: 07:30 - 13:30

Contact Details
  • Show Number
  • info@laerskoolvaalwater.co.za
  • https://www.laerskoolvaalwater.co.za/
Location
Facebook Feed
Follow us
Contact Us

    Institution
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!