Kampioenbome van Suid-Afrika

Koinonia kerk, h/v Buffalo- en Olienhoutstraat

Description

Nylstroom Tuinbou-vergadering

Kampioenbome van Suid-Afrika

Woensdag 27  Mei 2026 9H00 vir 9H30

Koinonia kerk

h/v Buffalo- en Olienhoutstraat

Spreker: Enrico Liebenberg

Medeskrywer en fotograaf van die boek,
We Are The Champions - The champion trees of South Africa
Die boek sal beskikbaar wees R350

Tee/koffie en toebroodjies word voorsien
Besoekers baie welkom @ R40

Event starts in
  • 12

    Days
  • 17

    Hours
  • 45

    Minutes
Date and Time
  • 2026-05-27 09:00:00
Booking Details

Laat weet vir Henriëtte van Ellewee
082 931 6159 indien u wil bywoon

Details of Organiser
  • Henriëtte van Ellewee
  • Show Number
Video
Location
Facebook Feed
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!