Hoërskool Nylstroom

EK LEEF EN SAL LEWE

Description

Hoërskool Nylstroom is the oldest high school in the Waterberg district and it has been leading by example for many years. This leadership is clearly evident in a variety of spheres. Paging through this annual, one realizes again that quality and performance are synonymous with the successes we are privileged to enjoy.
Op gebiede soos onder andere sport, kultuur, leierskap en leierontwikkeling, geestelike bearbeiding, om maar In paar te noem, styg Hoërskool Nylstroom uit. Ons is die akademiese leier in ons distrik en in alles bly die gesonde ontwikkeling van elke kind vir ons prioriteit.
Every year, well-balanced, positive and enthusiastic young women and men leave our school to set foot into the adult world. We are proud of these products of Hoërskool Nylstroom.
Eie aan die Bosveldkultuur ervaar ‘n mens gasvryheid, opregtheid, lojaliteit en trots by Hoërskool Nylstroom.
We believe that involvement, dedication, cooperation and team spirit guarantee our successes at Hoërskool Nylstroom.
In Gedissiplineerde leefwyse word ingeskerp by elke leerder. Dit voorsien terselfdertyd die stukrag wat nodig is om In skool van formaat te wees.
Ons leuse in die woorde van Totius is nie verniet: EK LEEF EN SAL LEWE nie!
Die bekende Spreuke van Salomo het ten doel om mense wysheid te leer. Dit is dan ook wat elke onderwyser verbonde aan Hoërskool Nylstroom ten doel het: om ons kinders te onderrig en te lei op die pad na volwassenheid.
Na meer as sewentig jaar gaan al die dank en eer steeds aan ons Hemelse Vader. Mag Hoërskool Nylstroom se pad vorentoe voorspoedig wees en mag ons ons Nylie-ouers en die Nylstroom-gemeenskap.
Ek sluit af met van die woorde uit Spreuke 3:5 en 6: “Vertrou op die Here met alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir Jou wys.”
Wat ‘n voorreg om In trotse Nylie-Kwagga te kan wees!

Closed
Open hours today: 7:00 AM - 1:30 PM Toggle weekly schedule
  • Monday

    7:00 AM - 1:30 PM

  • Tuesday

    7:00 AM - 2:00 PM

  • Wednesday

    7:00 AM - 2:00 PM

  • Thursday

    7:00 AM - 2:00 PM

  • Friday

    7:00 AM - 1:30 PM

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • April 20, 2026 2:34 PM local time

Contact Details
  • Show Number
  • info@nylies.co.za
  • http://www.nylies.co.za/
Location
Video
Contact Us

    Institution
  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!