Glansaand 2026
18 April 2026 17h00 -
Castle de Wildt - Modimolle
Gaskunstenaar: Demi Lee Moore
Tema: Glans
’n Aand van styl, elegansie en sprankelende oomblikke
Drag: Semi-formeel
Bring jou glans, jou styl en jou beste glimlag saam
Ten bate van:
Afrikaanse Protestantse Kerk
Naboom Tuiste vir Bejaardes
Kom geniet ’n onvergeetlike aand en help ons om ’n verskil te maak
Add a review