Ons is ‘n gemeente vir die gemeenskap.
Fokus Deo – dat almal op die heerlikheid van God sal fokus, Sy liefde sal ervaar en aanvaar.
Hier gaan jy nie veroordeel word nie.
Gemaklik, Modern, Vriendelik - Geen Veroordeling -
Bely die Woord - Heilige Gees is baie Belangrik
SONDAG
08h00 Diens (Afrikaans)
09h30 Familiediens (Afrikaans)
09h30 KidsFokus (Afrikaans)
11h15 Family Service (English)
11h15 KidsFokus (English)
15:30 SOULFood (straatkinders-diens)
18h00 Oh My SOUL (Jeug)
Fokus Deo (AGS/AFM Nylstroom)