EUPHORBIA CHRISTELIKE ONAFHANKLIKE SKOOL het besluit om die toekoms van Onderwys, in die gemeenskap van Naboomspruit en omgewing, in hul eie hande te neem deur middel van Christelike opvoeding, soos God van ons in die Bybel verwag.
Euphorbia se strewe is om deur middel van ‘n Afrikaans- enkelmedium skool, in die taal en tradisies van die Christen Afrikaner, gedissiplineerde onderrig en opvoeding van uitstaande gehalte beskikbaar te stel.
Add a review