Daar waar passie, liefde, diere en siel bymekaar kom. Reg in die middel. Dit is waar mens Pawtrilty kan vind. 'n Droom wat werklikheid geword het deur God se seën en genade.
Hippothery, perd-gedrewe psigoterapie, ryskool.
Ons spesialiseer in spesiale behoeftes soos PTSD, ADHD, Outisme, Kinestetiese-/ liggaambewegings-/koordinasie terapie.
Ons help kinders om drome waar te maak, hulself te verbeter en ontwikkel.
Add a review