NG Kerk Waterberg

Description

NG GEMEENTE WATERBERG IS 'N FONTEIN WAARUIT GOD SE LEWENDE WATER VLOEI.
Élkéén deur die Heilige Gees 'n oop kanaal waardeur God se lewende water vloei...

Service times
Woensdae Bybelstudie - Kokanje saal.  09:00 tot 10:00
Almal welkom.  Saam praat en nadink oor God se Woord.
Woensdae Bybelstudie - Konsistorie  08:30 tot 09:30
Almal welkom.  Saam praat en nadink oor God se Woord.
Sondae  Erediens in die kerkgebou  09:00
Besoekers en nuwe lidmate hartlik welkom.Kleredrag: netjies en gemaklik. Geen boeke nodig - kerkgebou ingerig met skerms.
Sondae  Kategese 10:00
Alle kinders welkom. NG Waterberg wil graag 'n geestelike tuiste wees vir oud EN JONK!
Sondae  Erediens in Kokanje se saal  10:30 tot 11h30
Besoekers en nuwe lidmate hartlik welkom. Kleredrag: netjirs en gemaklik. Liedere word op skerm vertoon - geen boeke nodig.
Contact Details
  • Show Number
  • ngwaterb@esnet.co.za
  • https://www.ngwaterberg.co.za
Location
Facebook Feed
Follow us
Contact Us

  • No comments yet.
  • Add a review
    error: Content is protected !!