Description

BINGO Kuieroggend

16 November 2026  10:00 -

Lewensvreug Dienssentrum
By die Tuiste se Saal

Die Kersseisoen is om die draai, en watter beter manier om dit in te lui as met
'n heerlike oggend van lag, pret en samesyn!

Kom geniet 'n vrolike Bingo-kuieroggend ontmoet vriende, maak nuwe herinneringe
en deel in die lekkerte van saamwees.

Koffie, tee en koeldrank sal beskikbaar wees om saam met die Bingo en kuier te kom geniet.
Kom ons skop die Kersseisoen sommer met 'n biet jie pret af!

Sien julle daar!

Event starts in

  • 02

    Days
  • 14

    Hours
  • 06

    Minutes

Date and Time

  • 2026-11-16 18:00:00

Details of Organiser

  • Estelle
  • Show Number

Location

  • No comments yet.
  • Add a review

    error: Content is protected !!