Other Women of Broadway
Sondag 8 November 2026 vanaf 15:00
Kokanjesaal
R40pp
Shelly Simon with Catrien Wentink on piano
'n Musikale Reis deur die Grootste Broadway Treffers
Kom geniet 'n koppie boere koffie met vla- en koffiekoekies na die vertoning.
Hierdie vertoning is verbind aan die
NW Musiekkonservatorium
KOM KOOP JOU KAARTJIE VANAF
Donderdag 29 OCT - Vrydag 6 Nov
IN DIE VOORPORTAAL VANAF 11:15 - 12:15
Add a review