Laerskool Vaalwater is 'n dinamiese en Christelike parallelmedium skool wat in vennootskap met elke ouer uitnemend wil presteer deur elke leerder optimaal te ontwikkel om die uitdagings van die tyd die hoof te bied.
Laerskool Vaalwater is 'n gebalanseerde opvoedkundige instelling waar: onderrig vanuit 'n Christelike perspektief geskied; akademiese standaarde verseker word deur die hoogste vlak effektiewe bestuur gerugsteun deur bevoegde, kundige en toegewyde personeel; 'n harmonieuse en stimulerende opvoedkundige klimaat geskep word, sodat leerders hulle volle potensiaal kan bereik; ouers 'n integrale rol speel as deel van die opvoedingsplan.
Slagspreuk:
"Leer vandag....Lei môre"
Leuse:
"EK KAN!!"
Skool Kwartale 2023
EERSTE KWARTAAL
11 Januarie - 24 Maart
TWEEDE KWARTAAL
12 April - 23 Junie
DERDE KWARTAAL
18 Julie - 29 September
VIERDE KWARTAAL
10 Oktober - 13 Desember
Skooltye 2023
Ma- Don
Gr R: 07:30 - 13:00
Gr 1: 07:30 - 13:30
Gr 2 - Gr 3: 07:30 - 13:30
Gr 4 - Gr 7: 07:30 - 14:00
Vrydae
Gr R: 07:30 - 13:00
Gr 1: 07:30 - 13:30
Gr 2 - Gr 7: 07:30 - 13:30
Laerskool Vaalwater
Add a review