Die skool waar leerders die geleentheid gebied word om ‘n verskil in hulle leefwêreld te maak.
The school where learners are given the opportunity to make a difference in the world that they live in.
Wanneer jy by die Warries instap, verloor ''skool'' sy woordeboek definisie. Jy ervaar vriendskap, gees en geleenthede soos nog nooit vantevore nie, en jy verstaan tuis-wees.
Laerskool Warmbad
Add a review