- Event DateMay 30, 2025
- Call now
30 Mei 2024 18H00-
R250 pp
Hoërskool Warmbad nooi alle dames uit na ons Jaarlikse Damesaand en Wynproe in samewerking met Pick ñ Pay Warmbad!
Kom geniet 'n elegante aand saam met ons – goeie geselskap, heerlike wyn en 'n onvergeetlike ervaring!
Moet dit nie misloop nie!
Jou kaartjie sluit in:
🥂 Welkom drankie
🍷 Wynproe
🍽 Ligte ete
__________________________
Hoërskool Warmbad invites all ladies to our Annual Ladies Evening & Wine Tasting in partnership with Pick ñ Pay Warmbaths!
Join us for an elegant evening filled with great company, delicious wine, and unforgettable memories!
Don't miss out!
Your ticket includes:
🥂 Welcome drink
🍷Wine tasting
🍽Light meal
17
Days23
Hours16
MinutesKAARTJIES BESKIKBAAR vanaf 8 April 2025 by die skoolkantoor. Kry joune!
7 Swanepoel St, Bela-Bela, 0480, South Africa
Add a review