Geloftefeeste in die Waterberg 2027

Die Gelofte

Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag soos ‘n Sabbat tot sy eer sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte. Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.

Vaalwater

Vaalwater

Potgietersrus

Settlers – Berlyn

Naboomspruit

Sterkrivier

Potgietersrus

otgietersrus

Rankin’s Pass –  Swaershoek

Thabazimbi

Matlabas


MEER VOLLEDIGE LYS OP HTTPS://WATERBERG.ONLINE/Geloftefees

DWAALBOOM
Kayaseput Geloftefees
Kayaseput Feesterrein
15/12: 17:00 Kamp opslaan / Saamkuier / Skattejag vir kinders / Potjiekos
16/12: 10:00 Verwelkoming / Vlaghysing / Lees van Gelofte / Geloftediens / Feesrede / AJV / Saamkuier en -eet
Kontak: Riaan en Corleen Cilliers 073 913 8887 /
riaan@cilliers.co.za

ELLISRAS
Canterbury Geloftefees
Canterbury Feesterrein, plaas Somerset-Noord
16/12: 09:00 Geloftediens – ds Thinus Benade / Feesrede – Werner Human / Middagete – Skaapspitbraai en waatlemoen – bring eie eetgerei, drinkgoed en stoele
Kontak: Pieter Lamprecht 082 372 0598 /
cruisersafaris@icloud.com

ELLISRAS
Ellisras Geloftefees
Hardekool Akademie vir CVO, Rietspruit hoewe 10
16/12: 09:30 Voorsang / 10:00 Geloftediens – ds Arno Nieuwhof / 11:00 Feesrede – Herman McAlpine
Kontak: Marilette Nel 082 941 8176
/nelwm1@gmail.com

MARKEN
Marken Geloftediens
Marken Boeresaal
16/12: 08:30 Geloftediens – ds Thinus du Plessis
/ Bring bordjie soet en/of sout eetgoed
Kontak: CF Ackermann 083 677 4681 /
cfjackermann@gmail.com

Sarah Belle Geloftefees
Plaas Sarah Belle
16/12: 09:00 Geloftediens – ds H Hoephner / 10:15 Vlaghysing / Samesang / 10:45 / Vergadering / 11:00 Feesrede – ds H Hoephner / Geloftebevestiging / Bedankings / Afsluiting /
Middagete – bring eie stoele en eetgerei
Kontak: Jaco Pretorius 082 787 1124 /
sunette@beckerboerdery.co.za

STEENBOKPAN
Steenbokpan Geloftefees
Steenbokpan Boeresaal
16/12: 10:00 Geloftediens – ds Christiaan Jooste
/ Feesrede – ds Christiaan Jooste / Middagete –
word voorsien, bring eie eetgerei en stoele
Kontak: Henna Kuhn 082 650 5873 /
henna.kuhn@gmail.com

STOCKPOORT
Stockpoort Geloftefees
Stockpoort Lodge – naby Botswanagrens
16/12: 10:00 Geloftediens – ds Thys Fourie /
11:00 Feesrede – Ignatius Erasmus / 12:00 Gratis
middagete – bring eie eetgerei
Kontak: Ilze Erasmus 079 585 8682 /
stockpoortond@gmail.com

TOM BURKE
Tom Burke Geloftefees
Tom Burke Boeresaal
16/12: 09:00 Geloftediens / Vingerete
Kontak: Annamarie van Deventer 073 938 6829 /
annamarie.vdventer@outlook.com

WEIDHOEK
Weidhoek Geloftefees
Elmeston Feesterrein
16/12: 09:00 Geloftediens / Kollekte / Spitbraai met bykosse, bring eetgerei en kampstoele
Kontak: Werner Koekemoer 078 407 2773 /
aolivier@xpress.co.za

GROBLERSDAL
Groblersdal Geloftefees
DLU Saal
16/12: 09:00 Geskiedenisvertelling /
Geloftediens / Ligte verversings
Kontak: André de Beer 078 161 1967 /
andre12@lantic.net

MARBLE HALL
Spioenkoppie Geloftefees
CVO Marmer Skoolsaal
16/12: 09:00 Vlaghysing / 09:15 Opening en
verwelkoming / 09:30 Personalia en samesang /
09:45 Feesrede – Evert Genis / Pouse / 11:00
Geloftediens – ds Theo Homann / 11:50
Bedankings / Sing van Die Stem / 12:00 Ete te koop
Kontak: Diederik Beyers 082 789 1982 /
frikkiedb@gmail.com

NABOOMSPRUIT
Naboomspruit Geloftefees
Naboomspruit Geloftefeesterrein
16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Vlaghysing /
09:20 Geloftediens – ds Markus Mattheus / 10:20
Feesrede – Hannes Noeth / 11:00 Verslagdoening
en verkiesing / Bedankings / Afsluiting Die Stem
/ Bring en braai (pap, sous en vure word
voorsien)
Kontak: Bennie Genis 079 037 8850 /
bgenis9@gmail.com

NYLSTROOM
Doornfontein Geloftefees
Feesterrein, Vaalwaterpad
15/12: 15:00 Boeresport / Aand samesang en
vleisbraai
16/12: 09:00 Vlaghysing en verwelkoming /
09:30 Geloftediens – ds Arie Stavast / 11:00
Feesrede – Marieka Visagé / Middagete onder
die doringbome – bring eie piekniekmandjie
Kontak: Mentha Kriel 076 395 8644 /
menthakriel@outlook.com

Swaershoek Geloftefees
Kampfasiliteite beskikbaar
16/12: 09:00 Opening met vlagseremonie, geweerskote en kanonskoot / 10:00 Geloftediens – ds Riaan Pretorius / Verversings / 11:30
Feesrede – Charl Cilliers / Middagete – bring
koue vleis en slaai vir gesamenlike en saameet en kuier
Kontak: Cobus du Toit 082 373 0511 /
surinda38@gmail.com

POTGIETERSRUS
Potgietersrus Geloftefees
Potgietersrus Geloftefeesterrein
15/12: 18:00 Boekevat
16/12: 09:00 Feesrede – Phillip van der Walt /
09:30 Geloftediens – ds Greyling van Rooyen /
12:00 Saameet – kos word voorsien, bring eie
drinkgoed en eetgerei
Kontak: Johan Dercksen 082 783 2693 /
jdercksen@cfaomotors.co.za

STERKRIVIER
Sterkrivier Geloftefees
Hanglip Boeresaal, Sterkrivier
16/12: 09:00 Herhaling van Gelofte /
Geloftediens – ds Jan Claassen / Kollekte / Pouse
met ligte vingerete / Feesrede – Arrie van Deventer
Kontak: Bertus Moller 083 448 4784 /
ljmoller@limpopo.za.net

THABAZIMBI
Leeupoort Geloftefees
Leeupoort Vakansiedorp, Karavaanpark
16/12: 09:00 Geloftediens – ds Hein Enslin /
Geskiedenisvertelling – Anita Enslin / Lees van Gelofte / Afsluiting / Koeldrank
Kontak: Joan van der Walt 061 481 6772 /
wilson.joan0@gmail.com

WARMBAD
Mabula Geloftefees
Mabula Boeresaal – op Thabazimbipad
Gekanseleer weens Pad Konstruksie

ELLISRAS
NHK Onverwacht | NG Albertyn | NHK Ebenhaeser | NG Wes

Jy word hartlik uitgenooi na ons gesamentlike GELOFTEDAG EREDIENS 2024

Hervormde Kerk Onverwacht

16 Desember 2024 09:00

Ons hoop van harte om jou ook te sien!

MATLABAS THABAZIMBI

Maandag 16 Desember 09:00

Die diens word gelei deur Ds. Lou Erasmus

Gereformeerde Kerk Matlabas

WARMBAD
Warmbad Geloftefees
NG Warmbad-Wes kerk, h/v Gilfillan- & Oosthuizenstraat
16/12: 08:30 Samesang
09:00 Opening, verwelkoming en adminsake -Paul Smith
09:15 Erediens – Dr Barry van Wyk
Fees Aanbieding –
Hoorbeeld van ‘n Pa en Seun
Arnaud le Roux en Jarik Terblanche
Herbevestiging van die Gelofte
Spreker:  Dr Willem Boshoff
Tema: My plek in die Geskiedenis
SING VAN DIE STEM strofe 4
AFSLUITING: Deurkollekte
Gesellige saamkuier en verversings
Kontak: Reint van de Pol 082 563 7602
reintvandepol@gmail.com

Geloftefees nog nie gelys nie
support@waterberg.online

Gemorsposvrye WhatsApp groep.
Geen Gemorspos Toegelaat
.
error: Content is protected !!